Internasionale Nuus 28 Jun. Ontlasting van Vladimir Putin opgevang Dit word blykbaar gedoen sodat ander lande nie enige inligting het oor die 69-jarige Putin se gesondheid nie of iets in sy DNA kan opspoor nie.