SAlockdown 08 Apr. Game on vir sportondersteuners Die regering maan egter in 'n persverklaring dat die opheffing van die ramptoestand nie beteken dat die Covid-19-pandemie outomaties verby is nie.