Vrou se lyk in badkamer gevind

akkreditasie
Die 57-jarige vrou se lyk is in die badkamer aangetref.
Die 57-jarige vrou se lyk is in die badkamer aangetref.
Facebook

DIE lyk van 'n vrou is Woensdagoggend in haar huis in Wellington aangetref.

Die 57-jarige vrou se lyk is met erge beserings in die badkamer aangetref.

Volgens AO Joseph Swartbooi, polisiewoordvoerder, het die voorval omstreeks 11:00 plaasgevind.

Die vrou is deur paramedic op die toneel verklaar.

Die cops ondersoek nog die omstandighede rondom die voorval. Daar is beweringe dat die vrou se seun haar vermoor het.

Volgens Swartbooi het die cops 'n 28-jarige verdagte gearresteer en is hy in aanhouding.

Die cops het intussen 'n moordsaak geopen.

Hy sal binnekort in die plaaslike landdroshof verskyn.

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 53 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 4 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 227 stemme
Ons is posh en het fibre!
37% - 164 stemme
Stem
Jongste Son

8 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees