Boland 8 min. ‘Dis ons wat rommel gooi’ Kort nadat die berig verskyn het, het baie inwoners aan Son erken hulle moet self verantwoordelik gehou word vir die dump van die vullis in die Droërivier.