KYK | 'n Laaste uitweg

akkreditasie
BESETTING: Die Tygerberg-renbaan is een van die stukke grond waarop ’n nuwe informele nedersetting verrys het.
BESETTING: Die Tygerberg-renbaan is een van die stukke grond waarop ’n nuwe informele nedersetting verrys het.
Jaco Marais

BEHUISING is een van die grootste uitdagings in Suid-Afrika.

Die behoefte aan behuising is veel groter as die regering se vermoë om dit te verskaf, sê die Wes-Kaapse regering in sy ondersteuningsprogram vir informele nedersettings.

Dit is om dié rede dat mense dan besluit om grond aan hulself toe te eien; iets wat gedurende die inperking vererger het.

Son het vir sy nuutste dokumentêr gaan uitvind presies wat mense dryf om grond te beset en hoe die regering daarmee cope.

Sê jou sê
Is jy al ingeënt
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Ja, ek het al die jab gekry
43% - 1494 stemme
Nee, ek het nog nie die jab gekry nie
20% - 694 stemme
Ek laat my nie steek nie
36% - 1250 stemme
Stem
Jongste Son

24 Mei 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees