
Son was deel van die Suidoosterfees-inryteater in November 2020.
Toe Suid-Afrika in Maart 2020 in lockdown gaan het kon stories nie meer deur grappe, sang, dans, gedigte, kuns en toneelspel vertel word nie. Met beperkte aantal mense wat nou toegelaat word vind optredes tans voor nog nie 'n halwe gehoor plaas nie.
Son het gaan luister by Aunty Gerty oftewel Celeste Wannenberg en Merlin Balie aka Hein van Arendsvlei, asook Uncle Cal, Amy Jones en 'n paar ander hoe het lockdown hulle geraak en watter advies hulle.
Anroux Marais, die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, vertel ook watter ondersteuning hulle aan kunstenaars gegee het en steeds gee.