Die rol van 'n vaderfiguur kan die lewe en welstand van 'n kind beinvloed. 'n Goeie pa is 'n steunpilaar van krag, ondersteuning en leiding.
'n Pa is die een wat die standaard stel van die ander mans wat jy in jou lewe toelaat. Hy is die rolmodel wat jou belangrike waardes leer om deur die lewe te gaan.