KYK | 'Vaderfiguur' se grudaad maak seer

akkreditasie

Na ’n emosioneel uitputtende week het ’n ma van Heideveld Donderdag haar man, wat nou hof loop vir die verkragting van haar babadogtertjie (17 maande), huilend in die gesig gestaar.

Die beweerde daad het Maandag gebeur terwyl die 34-jarige ma haar 17 maande oue dogtertjie en vierjarige seuntjie in hulle stiefpa se sorg gelaat het.

Die 40-jarige beskuldigde het Donderdag sy eerste verskyning in die Wynberg-landdroshof gemaak waar hy sy aansoek om bail laat vaar en om regshulp aansoek gedoen het.

Die gebroke ma vertel toe sy Maandag tuis kom, het haar twee kinders geslaap en volgens haar man, met wie sy net twee maande getroud is, was die kroos reeds gevoed en gewas.

Sê jou sê
Moet die salaries van Eskom-werkers gesny word oor load-shedding?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Hulle moenie betaal word nie
47% - 76 stemme
Haai nee, shame - hulle het families
16% - 26 stemme
Eskom se push
25% - 41 stemme
Gee my krag, elke dag
9% - 14 stemme
Wat is load-shedding?
2% - 4 stemme
Stem
Jongste Son

30 Junie 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees