Jake White is die week gekap vir sy uitlatings oor die Bokke.
Mzwandile Stick, hulpafrigter van die Bokke het White gelooi oor sy uitlatings oor die Bokke se besluit om laas week ‘n sogenaamde B-span in tweede toets teen Wallis in die veld te stoot.
Suid-Afrika het die toets met 12-13 verloor.
Die Bokke en die Rooi Drake pak mekaar Saterdag in die derde en beslissende toets in die Cape Town Stadium.