KYK | Stad se boodskap aan Stormers

akkreditasie

MAYOR Geordin Hill-Lewis was Vrydagoggend op die rugbyveld in Kaapstad-stadion, maar nie vir enige game nie.

Die mayor het by die Stormers 'captains practice' aangesluit om die manne sterkte toe te wens namens die Stad vir die Saterdagaand se final.

"Die stad het rugbykoors en is opgewonde vir die final. Good luck Storemrs"

Sê jou sê
Moet die salaries van Eskom-werkers gesny word oor load-shedding?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Hulle moenie betaal word nie
47% - 76 stemme
Haai nee, shame - hulle het families
16% - 26 stemme
Eskom se push
25% - 41 stemme
Gee my krag, elke dag
9% - 14 stemme
Wat is load-shedding?
2% - 4 stemme
Stem
Jongste Son

30 Junie 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees