Ricardo Daniels, president van Heideveld LFA, gesels met Son oor hoe dinge operate by sy organisasie.
Charlie Jongbloed, van Heideveld LFA, noem ook dat hulle van die eerste organisasies is wat vrouesokker reeds in die jare 70's op die been gebring het.
Intussen vertel Denver Stoffels, hoof van refs by Heideveld LFA, oor skeidsregting by die organisasie.