NUUSKIERIGHEID het tot een van die Khayelitsha-massamoord-slagoffers se dood gelei.
'n Niggie van een van die slagoffers vertel hulle het in die huis gesit toe die skote afgaan.
Nog ’n slagoffer se hartseer suster vertel haar broer was onskuldig. "Hy het kerse by die winkel gaan koop."