KYK | Ma nou seker dit is haar seun

akkreditasie

JO-ANN Spandiel het vir jare gewonder wat van haar seun geword het.

Na meer as twee jaar wat Joshwin soos mis voor die son verdwyn het, is sy liggaam in 'n vlak graf gevind. Die skokkende ontdekking is Dinsdag op die Libertasplaas in Stellenbosch gemaak.

Net voordat die einste speurspan die bitter hartseer nuus aan sy mammie oorgedra het, het sy aan Son gesê dat sy net 'n been of 'n vinger van haar seun se liggaam wil sien voor sy sterf.

Sê jou sê
Moet die salaries van Eskom-werkers gesny word oor load-shedding?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Hulle moenie betaal word nie
47% - 76 stemme
Haai nee, shame - hulle het families
16% - 26 stemme
Eskom se push
25% - 41 stemme
Gee my krag, elke dag
9% - 14 stemme
Wat is load-shedding?
2% - 4 stemme
Stem
Jongste Son

30 Junie 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees