KYK | Helderberg steeds onkeerbaar

akkreditasie

HELDERBERG het Saterdag sy unbeaten run voortgesit toe hy sy 12de agtereenvolgende oorwinning behaal het.

Die Berge het met All Saints in ‘n Superliga B-derby in Somerset-Wes met 29-10 klaargespeel nadat hulle rustyd met 13-3 voor was.

a
Die veteraan Cheslyn Jack was soos 'n ninja deur die lug om Helderberg se Schalk Burger plat te trek.
c
Die kragtige Helderberg-vleuel Jody Cole word deur All Saints se Cheslyn Jack gestuit.
d
Dezarn Jackson van All Saints klou desperaat aan Quiwen Bauman se arm om nog 'n Helderberg-aanval te keer.
d
All Saints se Keaton Gordon lê in Quiwen Bauman se blaaie.
d
Errol Jaggers, voormalige WP- en Valke-losskakel, dra die bal sterk vir Helderberg.
d
Berge lyk weer gevaarlik op die aanval met All Saints se Duwayne Raubenheimer wat sukkel om te keer.
a
Luke Hertz van Berge kan nie vir Duwayne Raubeinheimer ontduik nie.
s
All Saints se senter Cheslyn Jack voer 'n duikslag op die Helderberg-vleuel Jody Cole uit.
d
Quiwen Bauman van Helderberg word deur Keaton Gordon geduik.

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 53 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 4 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 227 stemme
Ons is posh en het fibre!
37% - 164 stemme
Stem
Jongste Son

8 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees