KYK | Gesukkel sonder krag is ’n ergernis vir inwoners

akkreditasie

Kragonderbrekings is besig om skokkend te raak.

Inwoners van Eureka Estate in Elsiesrivier vertel van hul ellende sedert die krag Maandagmiddag afgegaan het.

Dit is nou die derde keer dat hulle sonder elektrisiteit sit nadat ’n kragpaal naby hulle geskiet het.

Volgens inwoners was dit die eerste keer vir twee volle weke af, daarna vir ’n week en hierdie keer sit hulle al vir drie dae in die donker.

Hulle sit nou van Maandagmiddag af sonder krag en is moedeloos oor die situasie.

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 53 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 4 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 227 stemme
Ons is posh en het fibre!
37% - 164 stemme
Stem
Jongste Son

8 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees