KYK | Gee ons asb net krag!

akkreditasie

GATVOL is nie eers die woord nie. 

Inwoners van Suburban in Delft is verby gatvol wanneer dit by hul kragprobleme kom. 

Inwoners hiér sit nou al meer as twee weke sonder krag nadat die krag boks naby hulle uitgebrand is.

Dit het na bewering gebeur nadat die gemeenskap onwettige kragverbindings self geknip het.

Die donkerte in hul lewens kan sommer gesien word op hul gesigte word wanneer die inwoners hul frustrasies uitspreek oor hoe hulle daagliks sonder krag moet klaar kom. 

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 53 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 4 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 227 stemme
Ons is posh en het fibre!
37% - 164 stemme
Stem
Jongste Son

8 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees