KYK | Franschhoek-atleet baas in 21.1km

akkreditasie

William Kaptein van die Retail Capital Langa-atletiekklub, het Saterdagoggend weereens gewys hy kan as een van die voorste langafstand­atlete in die Wes-Kaap gereken word.

Die 27-jarige langasem het met die louere in die Curro Brackenfell-halfmarathon weggestap.

Die boorling van Franschhoek het die 21.1 km in 69 minute en 9 sekondes in ideale bewolkte toestande afgeblits.

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 67 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 5 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 297 stemme
Ons is posh en het fibre!
36% - 208 stemme
Stem
Jongste Son

18 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees