ANTWOORDE...
Dis wat inwoners van Bishop Lavis soek van die Stad Kaapstad nadat hulle “uitsettingsbriewe” ontvang het.
’n Paar van hulle het by hulle local kantoor vir menslike nedersettings gaan navrae doen.
Dit het gevolg nadat die briewe op 8 Junie deur Law Enforcement by hulle rentals afgelewer is.