KYK | Baba-bokke is goeie mix

akkreditasie
Die Junior Springbok-groep Dinsdag in Stellenbosch.
Die Junior Springbok-groep Dinsdag in Stellenbosch.
Adnaan Mohamed

Bafana Nhleko glo die diversity van die Baba-Bokke kan as een van hulle sterk punte beskou word.

Die afrigter van die Junior Springbokke het met Son gechat ná die bekendstelling van sy groep by die Markötter-klubhuis van die Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch.

Die Baba-Bokke, die bestuur en die afrigtingspan reis aan die einde van die maand na Italië, waar hulle aan die internasionale o. 20-somerreeks gaan deelneem.

Son het ook gesels saam met Faizal en Gawa Hartzenberg van Sherwood Park in Manenberg, en hul seun Sulaiman, die broer van Yaya en Munier Hartzenberg.

Die broers het almal hul rugbyloopbane by Manenberg Rangers-rugbyklub afgeskop.

Sê jou sê
Moet die salaries van Eskom-werkers gesny word oor load-shedding?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Hulle moenie betaal word nie
47% - 75 stemme
Haai nee, shame - hulle het families
16% - 26 stemme
Eskom se push
26% - 41 stemme
Gee my krag, elke dag
9% - 14 stemme
Wat is load-shedding?
2% - 3 stemme
Stem
Jongste Son

30 Junie 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees