KYK | Kragloos op Eid ná vandale toeslaan

akkreditasie

Eid is veronderstel om ’n blye en vreugdevolle dag te wees.

Maar toe kom druk vandalisme sy vuil vinger in hul feesvieringe.

Vir die Moslem inwoners van Voorbrug in Delft was dit ’n geswoeg en gesweet en ’n battle teen tyd om hul Eid steeds spesiaal te maak.

En hierdie keer was dit nie gereelde kragonderbrekings of selfs loadshedding wat hul Eid-planne wim gemaak het nie, maar breinlose vandale wat ’n hele gemeenskap sonder krag gelaat het.

Talle moes noodgedwonge hul Eid-voorbereidings aanpas om die dag steeds vir geliefdes memorable te maak.

Son het Eskom gekontak rakende die inwoners se krag-kopseer.

Die kragvoorsieningsreus het onderneem om ’n span uit te stuur om ondersoek in te stel.

Sê jou sê
Is jy al ingeënt
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Ja, ek het al die jab gekry
43% - 1494 stemme
Nee, ek het nog nie die jab gekry nie
20% - 694 stemme
Ek laat my nie steek nie
36% - 1250 stemme
Stem
Jongste Son

24 Mei 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees