KYK | Vroue-Bokke verniel Namibië

akkreditasie

DIT het Donderdag letterlik en figuurlik drieë op City Park in Athlone gereën.

Die Springbokvroue-rugbyspan het hul eweknie van Namibië met ’n allemintige 128-3 in gure weersomstandighede behoorlik afgeslag.

Die vroue Bokke het in die proses huol vorige rekordtelling van 108-0 wat hulle in laas week se toets teen Zimbabwe oortref.

demetria gertze,elizabetha janse van rensburg
Demetria Gertze (Namibia) en Elizabetha Janse Van Rensburg (Suid-Afrika).
anna-marie shikusho,sinazo mcatshulwa
Anna-Marie Shikusho (Namibia) en Sinazo Mcatshulwa (Suid-Afrika).
roseline botes
Roseline Botes druk deur.
Nomphumelelo Mathe
Nomphumelelo Mathe van Suid-Afrika druk haar drie.
lindelwa gwala,euodia bassingthwaighte
Lindelwa Gwala (Suid-Afrika) en Euoda Bassingthwaighte (Namibia).
ellen garoes,yonela ngingolo
Ellen Garoes (Namibia) en Yonela Ngingolo (Suid-Afrika).
elizabetha janse van rensburg
Elizabetha Janse Van Rensburg word grond toe gevat.
Sê jou sê
Moet die salaries van Eskom-werkers gesny word oor load-shedding?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Hulle moenie betaal word nie
48% - 76 stemme
Haai nee, shame - hulle het families
16% - 26 stemme
Eskom se push
26% - 41 stemme
Gee my krag, elke dag
9% - 14 stemme
Wat is load-shedding?
2% - 3 stemme
Stem
Jongste Son

30 Junie 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees