FOTO's | Vloedskade op die Kaapse Vlakte

akkreditasie
Gestrand
Vernon Manuel van Uitsig is vasgekeer in sy huis.
Onder water
Byna al die strate in UItsig was ’n “waterpark”.
See
Verkeer in Norwood-laan in Elsiesrivier was ’n Nightmare on Elm Street.
vloed
Dié kar het in Daisy-straat in Uitsig naby Ravensmead die pad byster geraak.
Sukkel
Inwoners van die Elsies beur deur die stormweer.
Onder water
'n Seuntjie stap deur straat wat oorstroom is.

TALLE plekke in Kaapstad is deur die baie reën verspoel en skade is ook aan eiendom aangerig.

Charlotte Powell, ’n woordvoerder van rampbestuur van die Stad Kaapstad sê teen Dinsdagmiddag 12:30 was vloede, dreine wat geblok is en skade wat aan eiendom aangerig is, aangemeld in Kleinvlei, Ravensmead, Goodwood, Strand, Riverside, Bonteheuwel, Belhar, Maitland en Bellville-Suid.

Sy het ook gesê die departement van padinfrastrukture werk daaraan op paaie en dreine wat geblok is, skoon te maak.

Sê jou sê
Moet die salaries van Eskom-werkers gesny word oor load-shedding?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Hulle moenie betaal word nie
47% - 75 stemme
Haai nee, shame - hulle het families
16% - 26 stemme
Eskom se push
26% - 41 stemme
Gee my krag, elke dag
9% - 14 stemme
Wat is load-shedding?
2% - 3 stemme
Stem
Jongste Son

30 Junie 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees