Daar was omtrent warme klubrugby-aksie dié afgelope naweek opgedis.
Die wedstryd tussen Kuilsrivier en Tygerberg het veral 'n groot skare gelok.

Cavino Mabola van Tygerberg-rugbyklub.
Son Peter Abrahams

Mihle Qaba (Tygerberg RK) en Ruschin Johnson (KuilsRivier)
Son Peter Abrahams

Ryan van Ster
Son Peter Abrahams

Ondersteuners van Kuils Rivier
Son Peter Abrahams

Chris October, afrigter van Tygerberg-rugbyklub.
Son Peter Abrahams