SON, jou gunsteling-koerant, kan jy Maandag tot Vrydag koop in die Wes-Kaap en ook aanlyn lees.
Die eerste uitgawe, Kaapse Son toe nog net weekliks, was op 28 Maart 2003.
Die sirkulasiesukses van Kaapse Son het ons ons strale laat sprei na die Oos-Kaap, Gauteng en uiteindelik die Vrystaat en Noord-Kaap. Ons kon egter nie daar dieselfde suksesse behaal nie en mettertyd is al daardie uitgawes toegemaak.
In 2005 het ons 'n dagblad geword. Ook in die Oos-Kaap het Son daagliks tot Julie 2020 gepubliseer.
As jy 'n STORIE, stuur 'n e-pos na: info@son.co.za of vir nuus: nuus@kaapseson.com en vir sport: sport@kaapseson.com.
SMS jou kommentaar op ons stories na 32369
Om jou besigheid te adverteer in Son, stuur 'n e-pos na: sonads@son.co.za of info@son.co.za.
Vra raad by Antie Mona, deur 'n email te stuur na Antie.Mona@son.co.za.
Redakteur: Neil Scott
Nuusredakteur: Christa Prinsloo
Sportredakteur: Francois de Wet
Digitale-redakteur: Earl September
Produksie-bestuurder: Tyrone Apollis
Kommersiële-bestuurder: Llewaynne Niekerk
> Llewaynne.Niekerk@media24.com
Sirkulasie-bestuurder: Voroshski Jansen
Handelsmerkbestuurder: Shanique Feder
Advertensie-bestuurder: Deleen Johnson