FOTO'S: STEP se high tea

akkreditasie
Die organiseerders van die geldinsameling is van links Johanna Claassen, Debbie Kleyn, Claudia Fonie, Deon en Charmaine Beyers en Claudine Sauls.
Die organiseerders van die geldinsameling is van links Johanna Claassen, Debbie Kleyn, Claudia Fonie, Deon en Charmaine Beyers en Claudine Sauls.
Die organiseerders van die geldinsameling is van links Johanna Claassen, Debbie Kleyn, Claudia Fonie, Deon en Charmaine Beyers en Claudine Sauls.
Die High Faith-sanggroep sorg vir lekker pret.
Charmaine en Deon Beyers, twee van die gashere, wys hul dans-moves.
Chelsea Sauls (links), Claudine Sauls en Sandra Louw-Ward (regs) woon die geleentheid by.
Hanna en Merle October (middel) en Aiden Kemp (regs) geniet die dans.
Valerie de Lillie (links), Greta Garbo (tweede van links), Miranda Prestley en Ilse Meyer (regs) is omtrént opge-dress vir die high tea.
Van links is Joy April van High Faith, Michelle Taker van die All Saints Christmas Choir, Natasha Williams van A Reason to Live, Catherine Agulhas van Hier Kom Ons, Sharon James van Women of Prayer, Georgina Jafta van Love Is A Community Project, Clayton Abrahams van die Jonge Elsiesrivier Sangkoor en Norman Thomas van die Oor en Aardjie Sangkoor.
Claudine (links) en Chelsea Sauls glimlag mooi vir Son se fotograaf.
Die groep Hier Kom Ons maak reg om op te tree.
Ricardo Dyson vermaak die gaste.

STEP (Stronger Together Encouraging People) het onlangs ’n high tea in die Laerskool de Waveren se saal in Ruyterwacht gehou om fondse in te samel. PETER ABRAHAMS het die foto’s geneem. Bel hom by 021 406 4459 of e-pos: peter.abrahams@son.co.za.

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 67 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 5 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 297 stemme
Ons is posh en het fibre!
36% - 208 stemme
Stem
Jongste Son

18 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees