David Rensburg, Derrick Rautenbach, Crawford Fraser en Jan Bekkies maak seker alles verloop vlot.
Die atletiekontwikkelingsgroep kom elke Maandag, Dinsdag en Donderdag by die Finnisstraat-sportterrein bymekaar om kinders af te rig. DEON FERREIRA het ’n paar pics gaan neem.

David Rensburg, Derrick Rautenbach, Crawford Fraser en Jan Bekkies maak seker alles verloop vlot.

Estelle Marais wys vir Jordan Bruintjies hoe om spies te gooi. By hulle is Louise Messias en Doronique Hashe.

Wilma en Mikhael Olifant en Mercy Vrolik geniet die atletiek.

Derrick Hoshe, Francois Samery en Anthea Fortuin staan vir ’n foto.

Tarryn Witbooi, Patricia Arnolds en Lizel Witbooi smile vir die Son-kamera.

Emmanuel Kock, Joseph Huhner en Carlos Kock lyk gereed.

Caleb Lottering geniet die 800 m.

Mona Bekkies, Daniel Freeks en Betty Gorgonzola is reg om die jonges meer te leer.