
All White Party
Keep it 100 Events bied ‘n All White Party Vrydag 5 Julie 2019 in die Retreat Civic Centre aan.
Die event is ten bate van ‘n kombers en sop-veldtog, een van talle wat aangebied word, wat uitgedeel kan word aan die gemeenskap in die Suidelike voorstede.
Onder die vermaak waarna jy kan uitsien is Retwist, Mr Meyer, Chad Chitter, Kingphunk, Keyaano, The Ash, Luda Ash, Twinszpin en DJ Banks en KC.
Vir meer inligting bel vir Lynne Hendricks by 0798269424.