Man doodgesteek ná belofte van werk

akkreditasie
Die man is doodgesteek ná 'n oud-kollega hom vir 'n werk gebel het.
Die man is doodgesteek ná 'n oud-kollega hom vir 'n werk gebel het.
Foto ter Illustrasie

DRIE mense is gearresteer nadat die liggaam van 'n man in bosse naby Kwaggafontein in Mpumalanga gevind is.

Hy is etlike kere met 'n skerp voorwerp gesteek.

Volgens die polisie is die man 'n werk deur 'n voormalige kollega aangebied, maar hy het nie teruggekeer huis toe nie.

Sy vrou het aan die polisie gaan sê hy word vermis en gesê hy het 'n oproep gekry van iemand wat hom werk aanbied.

Volgens brig. Selvy Mohlala, 'n polisiewoorvoerder, was die man wat gebel het "bekend aan haar man en hulle het voorheen saam by 'n myn gewerk."

Die man wat die oproep gemaak het is Vrydag gearresteer en nog twee mense later.

Die kar van die vermoorde man is by een van die mense gekry wast gearresteer is. - News24

Sê jou sê
Is jy al ingeënt
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Ja, ek het al die jab gekry
43% - 1494 stemme
Nee, ek het nog nie die jab gekry nie
20% - 694 stemme
Ek laat my nie steek nie
36% - 1250 stemme
Stem
Jongste Son

24 Mei 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees