Corona-virus in SA

akkreditasie
Covid-19 Update
Covid-19 Update

VIR meer oor Covid-19 in Suid-Afrika besoek ook SAcoronavirus.

Suid-Afrika is nie meer in 'n rampstatus nie.

  • Die nasionale rampstatus eindig om 23:59:59 op 4 April.
  • Enkele oorgangsmaatreëls sal in plek bly, en outomaties verval na 30 dae.
  • Openbare kommentaar on voorgestelde nuwe gesondheidsregulasies kan nog tot 16 April gemaak word.
  • Na oorweging sal nuwe gesondheidsregulasies in plek gestel word.
  • Die Covid-19-pandemie sal deur normale gesondheids, maatskaplike ontwikkeling, arbeids, en ander wetgewing en regulasies bestuur word.

Die volgende maatreëls bly in plek vir ten minste 30 dae vanaf 00:01 op 5 April:

  • Maskers moet in alle binnenhuise openbare ruimtes gedra word. Maar hoef nie buite gedra te word nie.
  • Byeenkomste word nie meer as 50% van 'n venue kapasiteit toegelaat nie. Met bewys van inenting of negatiewe Covid-toets.
  • As inenting of negatiewe toets nie vereis word nie, word slegs 1 000 mense binnenshuis of 2 000 by buite-byeenkomste toegelaat, maar nie meer as 50% van die kapasiteit van die venue.
  • Besoekers van die buiteland moet bewys van inenting of negatiewe toets van nie ouer as 72 uur gee.

Maatreëls om jouself en ander te beskerm:

  • Dra 'n masker wat jou neus en mond toemaak.
  • Hou 'n veilige afstand van ander.
  • Bly weg van toe, vol plekke.
  • Was jou hande gereeld met seep of sanitiser. 
Handige Lockdown nommers
  • Gesinsgeweld-sentrum: 0800 428 428 of *120*7867# (gratis)
  • Nuwe aansoeke vir UIF-voordele (soos werkloosheid, kraam, siekte en aanneming): Capet.BCP@labour.gov.za of George.BCP@labour.gov.za
  • Departement van Arbeid: 0800 843 843
  • Verdagte en onwettige prysstygings: 0800 141 800
  • Hulp vir kleinsake: 0860 663 7867
  • Departement van Binnelandse Sake: 0800 601 190
  • Report #FakeNews: fakenewsalert@dtps@gov.za of stuur 'n Whatsapp aan 067 966 4015
  • Sassa: 0800 60 10 11 
  • Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling vir navrae oor kospakkiers (Maandae tot Vrydae tussen 07:00 en 16:00): 0800 220 250.
  • Oortreding van lockdown-regulasies in die Wes-Kaap.
  1. Stad Kaapstad: Maj.gen. Dyantyi by 082 522 1444
  2. Kaapse Wynland: Maj.gen. Mene by 082 216 5185
  3. Tuinroete: Maj.gen. Reddy by 082 778 7915
  4. Weskus: Maj.gen. Jordaan by 082 559 4666
  5. Overberg: Brig. Heilbron by 082 8561687
  6. Sentraal Karoo: Brig. Du Toit by 082 044 8969
  • Besoek ook die
  1. Suid-Afrika se Corona-virus website: sacoronavirus.co.za
  2. Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios): nicd.ac.za
  3. Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO): who.int/emergencies/diseases/­novel-coronavirus-2019



Sê jou sê
Is jy al ingeënt
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Ja, ek het al die jab gekry
43% - 1494 stemme
Nee, ek het nog nie die jab gekry nie
20% - 694 stemme
Ek laat my nie steek nie
36% - 1250 stemme
Stem
Jongste Son

24 Mei 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees