Suid-Kaap 4 uur. Owerhede werk saam om padsterftes te verminder In die jongste noodlottige voorval op Louis Fourieweg, is Deavan October (20), ’n gewilde rugbyspeler van die dorp, in die vroeë oggendure op Sondag, 31 Julie in ’n botsing dood. Verwante artikels Biker, voetganger ernstig beseer in ongeluk Gru-ongeluk eis lewens