11 ure gelede
CoronaVirus Lockdown
SLEGTE NUUS: As jy net vermoed jy is met die corona-virus besmet, moet jy jou dadelik laat ondersoek.  ~ istockphoto

 Vir meer oor die positief bevestigde gevalle in Suid-Afrika per provinsie en ander #Covid19 inligting click hier: #CoronaVirusInSA 

15 940 DOOD EN 659 656 BEVESTIGDE GEVALLE
CORONA-VIRUS IN SUID-AFRIKA

Bevestigde gevalle per provinsie:

  • Gauteng: 217 116
  • KwaZulu-Natal: 117 569
  • Wes-Kaap: 109 358
  • Oos-Kaap: 88 034
  • Vrystaat: 43 776
  • Noordwes: 28 025
  • Mpumalanga: 26 389
  • Limpopo: 14 658
  • Noord-Kaap: 14 731
  • Onbekend: 0

Recoveries:

  • Gauteng: 192 886
  • KwaZulu-Natal: 107 949
  • Wes-Kaap: 101 839
  • Oos-Kaap: 84 108
  • Vrystaat: 29 019
  • Mpumalanga: 24 854
  • Noordwes: 23 829
  • Limpopo: 13 630
  • Noord-Kaap: 11 320

Covid-19 verwante sterftes:

  • Wes-Kaap: 4 111
  • Gauteng: 4 027
  • Oos-Kaap: 3 067
  • KwaZulu-Natal: 2 530
  • Vrystaat: 838
  • Mpumalanga: 496
  • Limpopo: 362
  • Noordwes: 325
  • Noord-Kaap: 184

Van die onderliggende mediese siektes wat mense kwesbaar maak
  • – MIV positiewe persone met ‘n lae CD4 telling.
  • – Kroniese longsiekte, insluitende TB, asma en COPD
  • – Auto Immune-siekte van enige soort.
  • – Kroniese niersiekte
  • – Kanker
  • – Diabetes
  • – Rokers en afhanklike drankgebruikers.
  • – Bejaarde-bevolking

Bron: SA CoronaVirus

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters