2 maande gelede
Sekeres wys vroeg al hulle party aan
gereed: Cornelia Hemley (heel links), Sarah Jantjies, Ruda Potgieter en Mita van Rhyner wag om hulle kruisie te trek in Missionvale.  ~ 

GISTER was die tweede en laaste dag vir die spesiale stemmery vir die algemene verkiesings in die land.

Swanger vroue, persone met gebreke en diegene wat nie vandag by hulle eie stemlokale kan uitkom nie, kwalifiseer daarvoor om ’n spesiale stem uit te bring.

Son het gaan loer hoe die stemproses verloop in Missionvale, Helenvale, Bethelsdorp en Gelvandale in die Baai en met die kiesers gesels.

rooi: Nandipha Fani (links) en Mandila Dlova, albei lede van die EFF, probeer vir oulaas in Booysenpark nog ’n paar stemme werf vir hulle party.
inlig: Sheron Messiahs (links) verduidelik aan Jermaine Stevens en Veronica Ruiters hoe spesiale stemme werk.Foto: deon ferreira
gereed: Cornelia Hemley (heel links), Sarah Jantjies, Ruda Potgieter en Mita van Rhyner wag om hulle kruisie te trek in Missionvale.
geel, groen en swart: Rdl. Queenie Pink (tweede van links) staan by ANC-ondersteuners buite ’n stemlokaal in Missionvale.Foto’s: DEON FERREIRA
steun: Virginia Bruintjies (links) en Elaine Anthony (regs) help Beretta Kemp nadat sy by ’n kerk in Gelvandale gestem het.Foto: theo jeptha
blou: Maud Gallant (heel links), Toesa van Rayner, rdl. Sandra Fillis en Chantelle Japtha wys waar hulle ondersteuning lê.Foto: theo jeptha

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters