7 maande gelede
Rasool stem weer in die Kaap
ebrahim rasool, stemdag
Die voormalige premier in die Wes-Kaap, Ebrahim Rasool, stem in Pinelands.  ~ Peter Abrahams

Die voormalige premier van die Wes-Kaap en Suid-Afrikaanse ambassadeur na Amerika, Ebrahim Rasool, het vanoggend sy kruisie in Pinelands gaan trek.

Buite die stemlokaal het hy aan joernaliste gesê: "Ek het met die vorige verkiesing by die ambassade gestem. Dit is wel lekker om weer in die Kaap te stem." 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters