11 dae gelede
Aunty Pat sê SA moet gaan stem
patricia de lille, stemdag
Patricia de Lille gooi haar stembriewe in die stembokse.  ~ Earl September

Patricia de Lille het kort na sy haar kruisie op #Stemdag2019 getrek het 'n beroep gedoen op alle Suid-Afrikaners om dieselfde te doen.

"Elke stem tel. Die wie nog nie gestem het nie of nog nie besluit het nie, gaan stem." 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters