12 dae gelede
Adjunk-minister sê waarom stem belangrik is
Mcebisi Skwatsha  ~ 

Die adjunk-minister van landelike ontwikkeling en grondsake, Mcebisi Skwatsha, het vandag tydens spesiale stemme in Gugulethu gaan stem.

Die voormalige voorsitter van die ANC in die Wes-Kaap sê: “Die stemproses is baie belangrik om ons demokrasie te maak werk.”

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters