8 dae gelede
UWK teiken tuis-games
SPELSKEPPER: Tristan Leyds (heelagter) is UWK se troefkaart. Foto’s: GALLO IMAGES  ~ 

DIE Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) speel vandag (afskop 16:45) sy eerste tuiswedstryd in die Varsity Cup teen die Universiteit van die Vrystaat (UV).

’n Sege sal die gepaste wyse wees om dit te vier en daarvoor sal die kaptein, Adrian­ Paarwater, bloei.

Paarwater sê: “Hoewel die stryd teen die Ikeys (Universiteit van Kaapstad) baie fisiek was, dink ek as ons minder foute gemaak het, kon ons gewen het.

“Ons het aan ons foute gaan

Chester Wil­liams (breier) het twee ver­anderings gemaak.

Juanre de Klerk (vleuel) vervang Kurt-Lee Arendse en Pieter-Styl Swanepoel (slot) vervang Matthew le Roux.

  • Tristan Leyds, Juanre de Klerk, Lubelo Scott, Lyle Hendricks, Andre Manuel, Aidynn Cupido, Clayton Daniels, Adrian Paar­water (k), Reece Bocks, Tyler Gessler, Curtley Thomas, Matthew le Roux, Justin Theys, Jacques van Zyl, Luvo Bazi. PLAASVERVANGERS: Luan­ du Randt, Dandre Degenaar, Jean-Louis de Lange, Joel Paar­water, Moegamat Labib Kanne­meyer, Keagan Fortune, Luke Cyster, Hendrick Calitz.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters