8 dae gelede
Spurs spog met nuwe uitrusting
spurs
Cape Town Spurs in hul nuwe drag.  ~ Foto Verskaf

CAPE Town Spurs het sy nuwe kit gelaunch.

Dit is vir die 2020/21 GladAfrica Kampioenskap se Eerste Liga-veldtog wat op 27 November afskop.

Dis wanneer Spurs die span van Polokwane City vir 'n geskiedkundige gebeurtenis in die Kaap pak.

Die span van Parow het reeds talle nuwe signings gemaak met ervare Premierliga-spelers soos Riyaad Norodien en Buyani Sali om te help om promosie na die PSL te verseker.

Daar kan net gehoop word dat die nuwe kit ook nuwe geluk bring - veral vir Spurs se eienaar, Ari Efstathiou.

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters