2 maande gelede
O.P. stel nuwe borg bekend
Andre Rademan  ~ 

DIE O.P. Olifante en BLK gaan nou ’n lang pad stap.

Die Oostelike Provinsie Rugbyunie (OPRU) het Woensdag by die Imatu-kantore hul nuwe borg, BLK, bekendgestel.

BLK en O.P. het 'n borgskap van vyf jaar beklink.

Die geldwaarde van die borgskap is egter nie beskikbaar gemaak nie.

Die OP-president Andre Rademan sê egter dié is net die begin.

Lees volledige berig in Donderdag se Son.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters