Verlede jaar
Moyes ‘moet nou Hammers red’
Terug: David Moyes is na bewering gou weer in beheer by West Ham.  ~ Getty Images

DAVID Moyes se tweede koms as manager van West Ham United is na bewering op hande.

Sky Sports het gister berig die voormalige sokkerbaas van Everton en Manchester Unit­ed het met die eienaars van die Hammers vergader.

Manuel Pellegrini is ná Saterdag se verloor teen Leicester City deur West Ham se base gevra om die pos van manager te verlaat ná ’n rits teleurstellende uitslae.

Moyes was in die 2017-’18-seisoen in beheer van die Hammers. Hy moes toe ook die Londense span red van relegasie uit die Engelse Premierliga.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters