12 dae gelede
IPL uitgestel
ab de villiers
VAT SO! AB de Villiers van die Royal Challengers Bangalore moker ’n grenshou.  ~ Getty Images

Die Indiese Premierliga (IPL) T20-kriekettoernooi is Dinsdag onbepaald opgeskort.

Brisjesh Patel, voorsitter van die IPL, het dié bevestiging aan Reuters gemaak.

Die IPL se organiseerders het onder hewige kritiek begin deurloop oor voortgaan met die toernooi, terwyl Covid-19-gevalle daagliks teen ’n vreesaanjaende tempo styg.

Die laaste strooi was toe Covid-19-gevalle onder deelenemende spanne se spelers en nie-spelende lede van spanne opgetel is.

Meer volg...

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters