2 maande gelede
Durbs slagveld vir MTN8
asemrowend: Die Moses Mabhida-stadion is ’n nalatenskap van 2010 se World Cup. Foto: GALLO IMAGES  ~ 

DEREK Blanckensee, bestuurder van die Premier-sokkerliga, het duidelikheid gegee oor waarom die MTN8-final tussen SuperSport United en Cape Town City vanjaar weer in Durban aangebied sal word.

Dis nadat venues in Kaapstad, Port Elizabeth, Bloemfontein en Polokwane misgekyk is.

“Ek dink hulle moes die burgerlike komitee geraadpleeg het en hulle het nie betyds terugvoering gekry nie,” het Blanckensee in ’n verklaring gesê.

Die Nelson Mandelabaai-stadion het aansoek gedoen, maar was onsuksesvol.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters