4 dae gelede
Boland se skolespanne
Die o. 13-meisiespan  ~ 

DIE land se voorste o. 19- skolekrieketspelers is van 16 Desember af in Kaapstad in aksie.

Die jaarlikse Khaya Majola-toernooi, wat as nasionale proewe beskou kan word, beloof lekker aksie.

Die nasionale o. 19-span word ná die toernooi aangekondig. Die toernooi eindig op 20 Desember.

Die ander ouderdomsgroepe se toernooie word vroeër in Desember gehou. 

Die plattelandse o. 19-span
Die o. 19-meisiespan
Die o. 17-seunspan
Die o. 19-seunspanFOTO’S VERSKAF
Die o. 13-meisiespan
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters