2 maande gelede
Afrika toe met José
José Mourinho  ~ 

JOSÉ Mourinho moet in Afrika kom coach.

Sommige Engelse ondersteuners voel José moet so gou moontlik in Senegal of Nigerië ’n job vat.

Die Red Devils se baas is steeds onder druk om sake by die sukkelende span om te draai.

Al het Alexis Sánchez sy werk die naweek teen Newcastle United gered, voel sommige dit is steeds nie goed genoeg nie.

’n Leser op Football365 meen Mourinho kan sy loopbaan goed afsluit as hy ’n span soos Senegal na glorie kan lei.

Die leser voel Mourinho kan dan gemaklik aftree.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters