Verlede jaar
Nedbank wedstryde vir Saterdag bevestig
 ~ 

Die Sokker Premierliga het die wedstryde vir Saterdag se kwarteindrondte Nedbankbeker bekend gemaak.

Kaartjiepryse wissel tussen R40 tot R60 en kinders onder 12 betaal R15.

Saterdag se wedstryde is:

-
Golden Arrows speel 15:00 teen Platinum Stars op Princess Magogo-stadium.

-
Chippa United kom 15:00 teen Jomo Cosmos op Nelson Mandelabaaistadion te staan.

-
Kaizer Chiefs speel 18:00 teen Supersport United op die FNB Stadion

-
Orlando Pirates pak Bloemfontein Celtic 20:30 op Orlando-stadion.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters