3 maande gelede
XC40 maak Thor trots
thor se hamer: Ontmoet die Volvo XC40 T5 AWD-R-Design. Foto’s: albert bakkes  ~ 

SAFE as houses. Boring. Bland. No imagination.

Only applicable to grey old men (with a dose of suicidal tenden­cies), want hulle is Sweeds ...

Nope.

Ontmoet die Volvo XC40 – die top of the range T5 AWD R-Design, om presies te wees.

Die foto’s wys ongelukkig nie eintlik hoe groot hy is nie.

En dis ’n “Hy”, waar compact cross-dressers baie keer ’n feminine vibe kan gee.

Kyk na die muscular design language, met die 20-duimers op die hoeke van die SUV, daai Thor’s Hammer design in die headlights en die regop tail lights.

Let ook op die floating roofline na agter die baie aggressiewe neus.

Ja, muscular. Maar eintlik so achingly beautiful dat ek weer op my kneukels moes byt om nie te huil nie.

Alles werk rondom daai design language. Daar is nie een vals noot nie. Dis eintlik ’n subtiele understatement op wiele.

Totdat jy die enjin aanskakel. Daar skuil ’n tweeliter-turbo-petrolenjin onder die bonnet, good to go vir 185 kW krag en 350 Nm torque.

En dit gee jou ’n hot hatch chowing 6.4 sekondes dash time en ’n top end van so rondom 230 km/h.

Maar moenie ’n shouty-shouty ride verwag, soos byvoorbeeld Jaguar se very shouty-shouty E-Pace nie.

Dié Volvo, die eerste een op die CMA-platform, doen alles met panache, selfs met die Dynamic setting wat jy op die touch screen activate.

Gepraat van die screen: Dit operate presies soos ’n smartphone, met swipe and scroll functions en daai “trek-jou-duim-en-wysvinger-uitmekaar” move.

Terloops, die nine inch screen is natuurlik ook gelaai met sat nav en connectivity- en Apple- CarPlay en Android Auto-funksies.

he-man: Dis beslis, anders as met soveel ander compact cross-dressers, ’n “Hy” hierdie.
thor se hamer: Ontmoet die Volvo XC40 T5 AWD-R-Design. Foto’s: albert bakkes
super-modern: Check uit die float­ing roof design language na agter.
manlik: En wat van Thor’s Hammer in die headlights?
beeldskoon: Ai, kyk die mooi cabin in die aand.
sluk: En die boot space (460 liter) is ook vrek prakties.
slim: Die tech in daai screen is verstommend en dit werk soos ’n smartphone.
baie kleurRYK: Die binneruim is ’n lekker plek.
styling: En die beautiful orange trim werk.

Maar terug by die handling. Die steering setup is lekker meaty, wat parking amper belaglik maklik maak met die supersmooth auto box. Wat natuurlik help, is ál die kameras wat alles mooi vir jou wys op die screen.

En kyk dan verder na die interior. Myne het oral leer en suede gehad en daai beautiful orange paneling.

Dit het werklik gevoel of ek in ’n Swedish design house gery het.

Met die soundtrack, nie deur Abba nie, maar deur Harman Kardon.

Ek is nie ’n tropdiertjie nie. Maar nou weet ek hoekom Geely (die kar- giant­ wat Volvo oorgeneem het) geld soos bossies maak, want Volvo kan nie voorbly met die wêreldwye demand vir die ding nie. Ook nie hier nie.

Ja, ek het inderdaad gesê die ding is nie shouty-shouty nie.

Maar die algehele package in terme van design language, build quality, all in tech en net die beauty, slaan jou eintlik soos Thor se hamer.

Die beste compact SUV van die jaar?

Miskien net ... ja.

  • Albert se Rev Counter: 9 uit 10.

Ek moes ongelukkig ’n punt aftrek vir die prys. ’n Thor-se-hamer-in-die-beursie R650 000.

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters