Verlede jaar
Renault Captur kry nuwe upgrades
state capture? Die nuwe Renault Captur 1.5-liter dCi turbo Dynamique. Baie nice miskien as ’n crossdresser. Maar dit het weereens nie my hart gecaptur nie.. Foto’s albert bakkies  ~ 
state capture? Die nuwe Renault Captur 1.5-liter dCi turbo Dynamique. Baie nice miskien as ’n crossdresser. Maar dit het weereens nie my hart gecaptur nie.. Foto’s albert bakkies
LEDS: Nuwe ligte voor is deel van die upgrade.
fashion statement: En ’n funky paint job is daar soos ’n crossdresser betaam want dit moet ’n statement maak in die segment.
anders? En natuurlik moet daar ’n two tone roof wees of hoe?
hele kudde: Daar is natuurlik leer ooral.
ingeprop: Die infotainment/sat nav/connectivity combo met sy eie screen is steeds daar. En baie ander tech.
new look: Oh ek dink nuwe wiele was ook deel van die update.

ONTMOET die updated Renault Captur.

Nou, die first time arround het die compact crossdresser nou nie eintlik my hart gecaptur nie.

Die styling was fine. ’n Bietjie out there, soos ’n goeie crossdresser betaam. Want dit moet ’n statement maak. So, daar was funky colors en two tone roofs en baie mooi rims.

En two tone trimmings binne as jy byvoorbeeld jou seat covers wil vervang.

En funky goed soos ’n infotainment/sat nav/connectivity pack met sy eie screentjie in die dash.

En die enjin line-up was fine. Tot jy na die box gekyk het, en gevoel het.

En toe het die wiele heeltemal vir my afgeval met die eerste generasie. Want fok weet, daai 6-spoed duel clutch EDC box het eenvoudig nie ’n clue gehad in watter gear dit wil wees nie. Dink aan ’n CVT box. Net nog erger...

Wat die kar terrifying gemaak het om te bestuur in terme van overtaking as dit by horse en trailers gekom het.

Die kort en lank was, die fokken box het dan te lank aan een gear gehang en dan gelos en dan was al die boost weg. So as jy net verby die horse se trailer gekom het, het die krag net heeltemal verdwyn daar in die verkeerde baan.

En nou het ons die updated weergawe. Die 1.5-liter dCi turbo diesel Dynamique met common rail tech om presies te wees. Ook met funky kenmerke soos ’n two tone roof, ’n beautiful paint job, daai screentjie in die dash, leer seats, updated liggies voor en agter (met LED en ligte wat langs jou wa se truspie”els skyn afhangend of jy links of regs draai), ek dink nuwe wiele.

En hierdie keer gelukkig met ’n properse manual box.

Daai enjin is good to go vir 66kW krag en 220Nm torque. So jy het relatiewe lekker low down grunt.

Die ’n properse box maak vir baie maklike overtaking.

Maar, daai dieselmeul klink nog steeds baie grof vergeleke met ’n paar ander in die crossdresser segment.

En, maar, die manual box het net ses strokes vorentoe. Jy kon voel hy kort ’n sesde vir die lang pad. Maar dis seker scale of economics om die Captur in sy price bracket te hou.

Ek weet nie.

So daar is die “maar’s”.

En die Captur moet eintlik right up there wees in die line up.

Want hy val so in die middel van die kleiner boetie. die Kwid en die groter boetie, die Kadjar.

Die Kwid is ’n klein bussy body sit up ’n beg brakkie, en die Kadjar is ’n properse robuuste Franse weergawe van die Nissan Cashcow/X-Trail lineage (Renault en Nissan is afterall saam in die bed).

Dit voel ampers of die Captur die email gemis het.

En weereens, was daar in die geval van die “nuwe” Captur geen geval van state captur (van di’e hart nie).

Albert se Rev Counter: ’n Mmmmm 6 1/2 uit 10.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters