2 maande gelede
G’n limits op sexy
donner! Die Renault Clio R.S. 18 F1 is ’n blast deur van my favourite twisties.Foto’s albert bakkes  ~ 

AS DIÉ swart gevaar vir jou bekend lyk – hy het ’n paar weke terug in my Seepkis-rubriek gefeature.

Want in hom het iemand uit ’n taxi vir my geskree dat iemand in die taxi vir my sexy times wou gee. Nie omdat ek handsome is nie, nee. Oor die kar, dankie.

As jy aan Franse karre dink, dink jy aan Franse vroue (in die meeste gevalle). Understated, chic, baie sexy, if quirky, design language en ietsie heeltemal anders.

Jy dink nie in terme van shouty-shouty nie. Maar die Renault Clio R.S. 18 F1 (limited edition) is baie baie shouty.

Kyk net na die bonkers design language, die two-tone paint job (dieselfde colour scheme as die company se F1 racers) en die aggressiewe stance op daai ultra low profile Michelins (as standard).

In terme van shouty-shouty, as jy in Race regtig hard core gaan met die up en down shifts deur Contermanskloof, is daar sulke ontploffings uit die Akrapovic twin pipes, wat die beeste hul melk laat suur skrik. Net miskien het daardie dame in die taxi iets beet gehad oor dié kar.

As ’n last hoera vir die vierde gen Clio (die vyfde gen is reg vir produksie as ek reg navorsing gedoen het) is hierdie werklik ’n ultra limited edition.

Net 65 van hierdie bliksems is bestem vir SA.

Oukei, van die puriste van ultra hot Renaults sal moan dat daar wegbeweeg is van die 2 liter- naturally aspirated enjins in die vierde gen na ’n 1,6 liter viersilinder-turbo­petroleenheid.

En dat daar heeltemal weggedoen is met die ultra snappy sesspoed-manual vir ’n sesspoed- dual clutch autobox. Ek gee nie om nie.

Ek is ouer en slimmer en ’n autobox is net die ding om ’n hyper hot hatch leefbaar te maak in die Kaapse verkeer. Dit natuurlik in die Normal setting.

Die voggie-verbruik is teoreties nie so moer toe nie. Maar dis as jy op jou favourite bergpasse speel in Race.

F*kk*t, my oë traan nog. Want dis dan wanneer daai 162 kW krag, 2 080 Nm on tap en die baie taught suspen­sion setup werklik tot sy reg kom.

kloukrag: Die front-wheel setup het grip wat jou oë laat traan.
gaan speel: Jy druk natuurlik die Race-knoppie en gebruik die dual clutch shifter, thanks.
tech: Daar is allerhande tech as standaard. Dís wat jy sien op sy eie screen.
usable: As jy squeeze, kan jy agter inklim.
kan sluk: Die boot is oukei vir so ’n klein monster.
donner! Die Renault Clio R.S. 18 F1 is ’n blast deur van my favourite twisties.Foto’s albert bakkes
limited edition: Jy is lid van ’n baie exclusive club in die R.S. Net 65 is uitgemerk vir dié land.
user friendly: En as jy mooi kyk, besef jy die hyper hot hatch is eintlik baie bruikbaar. Want hy het eintlik vyf deure.
striking: Die F1 het dieselfde dramatic colour scheme as die company se F1 racers.
mortiere: Daar is sulke ontploffings uit die pipes as jy hard druk en shift deur die twisties.

Absoluut niks kon die ding un­settle nie. Dít van ’n front-engined, front-wheel drive-kar. En dan was daar nie daai alewige torque steer as jy hard launch nie, wat karre soos dié stupid maak.

Die grip was verstommend. Miskien het dit te doen met daai baie slim e-diff setup. Ek weet nie.

Binne is daar racing seats vir jou en jou co-pilot (heated nogal), rooi stitching oral op die swart leather/material, rooi detailing en badges. Natuurlik het hy ’n connectivity/sat nav/infotainment/car/race/telemetry setup met sy eie screen as standaard.

Anders as baie ander hatches in die ultra segment, is die R.S. 18 F1 baie prakties. As jy mooi kyk, het hy vyf deure. So, die kinders kan soos normale mense agter inklim. Hulle hoef nie dubbel gevou te word om verby ’n afgeslaande voorste seat na agter te klim nie.

Soos ek gesê het, my oë traan nou nog. Miskien het ek so ’n bietjie gehuil toe ek hom moes teruggee.

Die syfer 65 dui aan hierdie is ’n baie, baie, baie special limited edition. En hy was myne vir ’n ruk ...

  • Albert se Rev Counter: ’n Sexy times shouty-shouty 9 uit 10.

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters