Verlede maand
Deel PETROLdinge in Son
Wat Spin?
Wat Spin?  ~ 
VIR ál ons petrolkoppe – hier is nou jou kans om jou klub, organisasie, event, festival, show & shine, sound-off en wat ook al met ons te deel en te adverteer.

Stuur sommer alle details van waar en wanneer julle gaan byeenkom en wat julle beplan.

Ons sal dit dan vir jou in jou favourite koerant sit.

En as jy dink jou wa het die oemf om in die koerant te verskyn, stuur maar aan. Dis jou beurt om te shine.

Lekker pics (van events of jou wa) is ook altyd welkom (Jpeg-format en high-res, asseblief).

Stuur gerus dié details aan info@son.co.za.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters