2 maande gelede
SONPadda
taxi strike  ~ 

HIERNAAS praat ons van die mense wat in die jolly season ons van onsself moet red.

Want dink aan ál die stupid goed wat ons aan onsself doen.

Jy gaan die usual idiots op die paaie vind wat suip en bestuur.

Of oormoeg is, want hulle is oorehaastig om by die see uit te kom.

Verwag maar dat daar weer baie bloed op die teer gaan vloei, as per usual.

Dan is daar mense wat heeltemal te veel gaan suip by die paarties.

En dan vang hulle stupid goed aan soos om mekaar te moer. Of dronk te gaan swem. Of hulle kinders te verloor in die reuse-skares.

En as jy geld het, gaan jy miskien net alles over­spend en teen Januarie krap jy kop oor wat jy met ál jou geld gemaak het.

Mense oorvreet, en doen alles oordadig ... in die meeste gevalle tot nadeel van hulself en hulle naastes.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters