Verlede maand
SA regstelsel fail wetsgehoorsames
SIEK: Die skrywer vra hoekom Moyhdian Pangarker uit was.  ~ Foto Verskaf

Vryheidsvegter van Athlone skryf per e-pos:

Ons justice system is regtig corrupt. Hoe kon ’n man soos Pangarker buite rondloop? Hy is ’n gevaar vir die same­lewing!

My aarde, hy’t sy eie tweejarige kind abuse en vermoor. Hoe evil is dit al klaar!

Dan is daar nog inbraak, diefstal en verkragting – om net ’n paar dinge te noem.

Hy moes in die eerste plek nie eens parole gekry het nie.

Die justice system fail alle wetsgehoorsame landsburgers. Dit alles omdat ons in ’n siek land bly, met die justice system wat criminals protect ten koste van wetsgehoorsame landsburgers.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters